album cover
Die Raaskop Leef
Afrikaans
Die Raaskop Leef was released on October 31, 2025 by David Gresham Records, under exclusive license from Jakkie Louw as a part of the album Gees
album cover
AlbumGees
Release DateOctober 31, 2025
LabelDavid Gresham Records, under exclusive license from Jakkie Louw
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Vocals, Solo
COMPOSITION & LYRICS
Jacob Mynhart
Jacob Mynhart
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Oh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh
Yoh-yoh
[Verse 2]
Stap kaalvoet in die Boland
ā€œDreadlocksā€ op die grond gevee
Gee my al hoe minder
Gee my al meer
Van daai goeie-goeie goeters
Wat my hart verneuk
En 'n goeie-goeie vrou
Want daar's bitter baie liefde hier versteek
[Verse 3]
Oh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh
Yoh-yoh
[Verse 4]
Verkeerde kant van die Delta
Het jy gesweef
Roekeloos kitaar geslaan
Waar die Raaskop leef
[Verse 5]
Almal dink jy's anders
Maar dis eintlik net jy
Wat rustig op jou stoep sit
Terwyl die "rat race" jou dophou
En vinnig verby ry
Oh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh
[PreChorus]
Jy het al minder
Op die trein gery
Jy het al meer jou kitaar
As 'n gun gebruik, oh
[Chorus]
Oh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh
Dis waar jy roekeloos sweef
Oh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh
Dis waar die Raaskop leef
[Verse 6]
In die donker-donker valley
Is jy van die bottel van Voedoe bevry
Nou sit ons ’n duisend myl
Weg van die Valley
Van die pyl
[Verse 7]
Verkeerde kant van die Delta
Het jy gesweef
Roekeloos kitaar geslaan
Waar die Raaskop leef
Waar die Raaskop leef
[PreChorus]
Jy het al minder
Op die trein gery
Jy het al meer jou kitaar
As 'n gun gebruik
[Chorus]
Oh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh
Dis waar jy roekeloos sweef
Oh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh
Hierdie Raaskop leef
Oh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh-yoh
Hierdie Raaskop leef
Written by: Jacob Mynhart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...