album cover
Donker Maan
Afrikaans
Donker Maan was released on October 31, 2025 by David Gresham Records, under exclusive license from Jakkie Louw as a part of the album Gees
album cover
AlbumGees
Release DateOctober 31, 2025
LabelDavid Gresham Records, under exclusive license from Jakkie Louw
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM83

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jacob Mynhardt Louw
Jacob Mynhardt Louw
Composer
Jeaninie Marias
Jeaninie Marias
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek verlang vanaand na jou
Ek wens ek kon jou in my gedagtes vas hou
Jou gesig se buitelyne
Word 'n raaisel vol geheime
Terwyl ons soos vreemdelinge praat
Oor die goed wat aan ons raak
[Chorus]
Hoor steeds jou roekelose woorde
En die praat van sad akoorde
Jy weet
Die spyt kom altyd
Te laat, ou maat
Maar met tyd het jy gesĆŖ
Baby, sal dit minder seer maak
[Verse 2]
Maar ek glo nog steeds aan jou
Die kastele wat jy om ons toekoms opbou
Jy weet jy maak my seer
Maar jy doen dit weer en weer
Terwyl ons nog 'n slag probeer
Om 'n storm af te keer
[Chorus]
Hoor steeds jou roekelose woorde
En die praat van sad akoorde
Jy weet
Die spyt kom altyd
Te laat, ou maat
Maar met tyd het jy gesĆŖ, my baby
Sal dit minder seer maak
[Bridge]
Jy skryf gedigte net vir my
Jy sĆŖ dit sal my hart bevry
Hoe kon jy dit gedoen het?
Hoe kon jy my verloon het?
Hoe kon jy my verraai?
Na die haan se derde
Se derde kraai
[Verse 3]
Maar ek verlang vanaand na jou
Ek wens ek kon jou in my arms vas hou
[Verse 4]
Onder 'n donker maan
Onder 'n donker maan
Onder 'n donker maan
Onder 'n donker maan
Onder 'n donker maan
Written by: Jacob Mynhardt Louw, Jeaninie Marias
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...