album cover
Ons Storie
album cover
Ons Storie was released on November 14, 2025 by 4047305 Records DK2 as a part of the album Ons Storie - Single
November 14, 2025
Label4047305 Records DK2
LanguageEnglish
BPM109
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Ons storie het die beste begin
Ons twee by mekaar
Maak net sin
Die storms verdwyn
Soos stof in die wind
Ek sal vir ewig by jou staan
En deur donker tye
Gaan ons saam
Ons liefde is iets
Wat als kan weerstaan
Jy is my rus
Jy's my plan
Jy's my lewe
Die liefde wat jy vir my het
Bring my vrede
Die een wat ek hou
In my gebede
Jy gee my 'n heel nuwe doel
In die lewe
Ek't foute gemaak
Maar jy't my vergewe
Nou bou ons op liefde
En nie die verlede
Verlede
Ons storie het die beste begin
Ons twee by mekaar
Maak net sin
Die storms verdwyn soos stof in die wind
Ek sal vir ewig by jou staan
En deur donker tye
Gaan ons saam
Ons liefde is iets
Wat als kan weerstaan
Deur al die gevegte
Staan ons steeds saam
Ons bou aan ons toekoms
Per dag, raam vir raam
En met elke val
Weet ek ons gaan weer staan
Weer staan
Ons storie het die beste begin
Ons twee by mekaar
Maak net sin
Die storms verdwyn
Soos stof in die wind
Ek sal vir ewig by jou staan
En deur donker tye
Gaan ons saam
Ons liefde is iets
Wat als kan weerstaan
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Yeah
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Ons storie
Yeah
Written by: Juhayde Othniel Moos, Kesia Swartz, Timuno William Swarts
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...