album cover
Meer Van U
album cover
Meer Van U was released on November 14, 2025 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Meer Van U - Single
November 14, 2025
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM84
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Somtyd kyk ek vas in als wat ek wil hê
En vergeet ek om te vra
Is dit ooit wat U behaag?
Onreg van my in Sy strik
En neem my denke oor
"Maak hul sien soos Ek dit sien"
Maar U vra my om te dien
[Verse 2]
Ek oorwin wanneer ek oor kan gee
En in U liefde en genade leef
Ek is ryker as ek weg kan gee
Dis wie U is, dis wat U my wil leer
[Chorus]
So ek vra meer van U deur my
En minder self
Meer van U deur my en minder self
Gee my oë wat soos U sien
Ek wil leef soos U verdien
Meer van U deur my en minder self
[Verse 3]
So stap ek met my selfsug
En my goeie hart
Ek's mos lief vir baie mense
Maar net die met goeie wense
Toets maar weer my neigings
En motiewe, Heer
Is dit ek daar op die troon?
Ek oorhandig weer die kroon
[Verse 4]
Ek is vry wanneer ek oor kan gee
En in U liefde en genade leef
Ek is sterker as ek ander dra
Selfs die wat my probeer aankla
[Chorus]
So ek vra meer van U deur my
En minder self
Meer van U deur my en minder self
Gee my oë wat soos U sien
Ek wil leef soos U verdien
Meer van U deur my en minder self
Oh, meer van U deur my en minder self
Meer van U deur my en minder self
Gee my oë wat soos U sien
Ek wil leef soos U verdien
Meer van U deur my en minder self
Meer van U deur my en minder self
Meer van U deur my en minder self
Written by: Christelle Combrink
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...