album cover
Die Einde (feat. Die Kaappunters)
2
Afro-Pop
Die Einde (feat. Die Kaappunters) was released on November 20, 2025 by Wasgoedlyn Musiek as a part of the album Die Einde (feat. Die Kaappunters) - Single
album cover
Release DateNovember 20, 2025
LabelWasgoedlyn Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM87

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riku Lätti
Riku Lätti
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Riku Lätti
Riku Lätti
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Riku Lätti
Riku Lätti
Producer

Lyrics

Ek word wakker kry 'n koffie
Ek moes geweet het iets loop skeef
Vir dae al val die reën neer die dorp verspoel al
Die katte kerm by die deur
Die antichris praat op die TV
Hy't 'n see van mensevoorkoppe gemerk
Al sê die Bybel dat die dier hul sou verlei
Kon hul hom glad net nie herken nie
Al die krete om aanvaarding
Word in die Heer se naam verwerp
Ek stuur 'n boodskap uit na almal wat ek ken
Dis al weer apokolips en jy moet sink of swem
Jou storie ken
Dis die einde, dit is die einde
Dis die einde van ons tyd
So teen Junie of teen Mei
Dis die einde, dit is die einde
Dit was lekker maar dis verby
Fluit-fluit die storie's uit
Ek gaan sit daar by die kaggel
Ek wil my laaste dae geniet
En ek maak my beste wyn oop
Dit haal asem ek sluk diep
Openbaring se vier ruiters
Loop reeds los op die planeet
Pestilensie kom van Sjina
Poetin se oorlog duur steeds voort
Netanyahu speel messias
Sê sy god se wil hê
Hy Palestina oes
Ek stuur 'n boodskap uit na almal wat ek ken
Dis al weer apokolips en jy moet sing of swem
Jou storie ken
Dis die einde, dit is die einde
Dis die einde van ons tyd
So teen Junie of teen Mei
Dis die einde, dit is die einde
Dit was lekker maar dis verby
Fluit-fluit die storie's uit
Dis die einde, dit is die einde
Dit was lekker maar dis verby
Fluit-fluit die storie's uit
Dis die einde, dit is die einde
Dis die einde van ons tyd
So teen Junie of teen Mei
Dis die einde, dit is die einde
Dit was lekker maar dis verby
Fluit-fluit die storie's uit
Ek sien die einde's nog nie hier nie
Ek gaan kry maar nog 'n koffie
Written by: Riku Lätti
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...