album cover
Serotonien
19
Pop
Serotonien was released on February 5, 2026 by Errant Productions as a part of the album Serotonien - Single
album cover
Release DateFebruary 5, 2026
LabelErrant Productions
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Déard
Déard
Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Déard
Déard
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Déard
Déard
Producer

Lyrics

Dis een-uur die oggend maar die aand is nog jonk
Al die mense wil al slaap maar ons weet dis gesond
Om te praat tot die son opkom
En saam te smelt soos daai goud op die horizon
Nous dit net ek en jy, tussen vry en baklei
Is daar 'n plan om saam huistoe te gaan
En ons vermy en stry, gee jou liefde vir my
Jou oë lat die sterre skaam kry
Ek voel net Serotonien
Soos vuurwerke wat skiet
As ons mekaar sien, val ek uit my verdriet
Jys soos serotonien, gemeng met iets nuut
Jys al wat ek sien want jys die doel wat ek dien
Jys my serotonien
Jys my serotonien
Dis al vyf uur en ons is verlief en gesond
Die son eet die donker om ons
Ek wil nog dans onder maanlig in stilte so stadig
Rus jou soen op my Mond
Nous dit net ek en jy, los jou lyf op my
Ons kan vanaand onder straatligte vry
Kom ons vermy die pyn, los dit uit, kyk vir my
Jou oe laat die sterre skaamkry
Ek voel net Serotonien
Soos vuurwerke wat skiet
As ons mekaar sien, val ek uit my verdriet
Jys soos serotonien, gemeng met iets nuut
Jys al wat ek sien want jys die doel wat ek dien
Jys my serotonien
Jys my serotonien
En ons praat al lank, vanaand is daar klaar
'n vlam wat brand, so trek haar maar nader
Vat my kans en sy vat hane
Kom hou my warm vir die winter aande
So ek probeer 'n bietjie ietsie nuut
Die maand is ek al vroeg verlief
In maanlig saam musiek gemix
En dans op dieselfde lied
Ons hartklop op dieselfde beat
En elke uur is n minuut
Ek dink sy voel dieselfde
Maar eks n bietjie siek verlief
Bra eks n bietjie in te diep
Vanaand is dit n definitief
N spesifieke tipe lief
Lirieke, n fisieke brief
Unieke, nuwe, lekker tipe
Eksplisiete, eksklusiewe
Ekspressiewe, tipe liefde
Dis n tipe mite, met meriete
Die musiek maak dit mal..... uh
Veral, as jy teen my val...... ek
Ek sweer dis liefde in n nuwe taal
En ons leef en streef met potensiaal
Ek voel net Serotonien
Soos vuurwerke wat skiet
As ons mekaar sien, val ek uit my verdriet
Jys soos serotonien, gemeng met iets nuut
Jys al wat ek sien want jys die doel wat ek dien
Jys my serotonien
Soos vuurwerke wat skiet
As ons mekaar sien, val ek uit my verdriet
Jys soos serotonien, gemeng met iets nuut
Jys al wat ek sien want jys die doel wat ek dien
Jys my serotonien
Written by: Deard Erasmus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...