album cover
Die Ossewa
album cover
Die Ossewa was released on January 30, 2026 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Die Ossewa - Single
January 30, 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Pak die ou ossewa
En jou ma vir die lang reis
As die donker jou vang
Sal die sterre jou pad wys
[Verse 2]
Laai jou hoed en geweer
En jou hart vir die langpad
As jy glo wat ek glo
Sal ek jou in my tas pak
[Chorus]
As ek staan voor die berge, sal jy my hoor
Kaalvoet of met skoene, daar sal ek oor
As ek staan voor die water, sal dit my nie keer
Al sal ek moet swem, ja
Swem ek daar deur
[Verse 3]
Tussen bosse en bome
Donder en weer
Oor die eindlose vlaktes
Storm en reen
[Verse 4]
Oor die klippe en dorings
Gesaai op die pad
Loop die roete hier duister
Maar ek sal hom vat
[Chorus]
As ek staan voor die berge, sal jy my hoor
Kaalvoet of met skoene, daar sal ek oor
As ek staan voor die water, sal dit my nie keer
Al sal ek moet swem, ja
Swem ek daar deur
Met die ossewa, sal ek daar deur
[Bridge]
Al staan ek voor die kranse, die hemel daar bo
Al raak dit donker, sal ek aanhou glo
[Chorus]
As ek staan voor die berge, sal jy my hoor
Kaalvoet of met skoene, daar sal ek oor
As ek staan voor die water, sal dit my nie keer
Al sal ek moet swem, ja
Swem ek daar deur
Met bloed in my are, die son op my rug
Sal ek hier vooruit, ja en kyk ek nie terug
As ek staan voor die water, sal dit my nie keer
Al sal ek moet swem, ja
Swem ek daar deur
Met die ossewa sal ek daar deur
Written by: Pieter Smith
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...