album cover
Weerlig
132
Afrikaans
Weerlig was released on February 13, 2026 by Independent as a part of the album Weerlig - Single
album cover
Release DateFebruary 13, 2026
LabelIndependent
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM72

Credits

PERFORMING ARTISTS
Tuin
Tuin
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Tanya Schoeman
Tanya Schoeman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Van dryfsand tot die ander kant
Daar was gate in die tou
Onweer, ek moes weer leer
Om my arms oop te vou
[PreChorus]
Deur die donderweer is ek weer-lig
Al praat jy engele tale
Bly liefde steeds my brug
[Chorus]
Diep asem, laat dit wasem teen die nou
Maak stil die stemme, jy's genoeg
Diep asem, laat dit wasem teen vandag
Staan op en hardloop uit jou graf
Staan op en hardloop uit jou graf
[Verse 2]
Ek skryf vir die swartskaap
Vir die junkie wat bid hy is vry
Storms is wapens, onthou hierdie datum en sing saam met my
[PreChorus]
Deur die donderweer is ek weer-lig
Al praat jy engele tale
Bly liefde steeds my brug
[Chorus]
Diep asem, laat dit wasem teen die nou
Maak stil die stemme, jy's genoeg
Diep asem, laat dit wasem teen vandag
Staan op en hardloop uit jou graf
[Bridge]
Daar is 'n reus
As ek op kyk, as ek in kyk, staan hy vas
Hy is die kompas
Ek word beter as die mens wie ek was
Daar is 'n reus
As ek op kyk, as ek in kyk, staan hy vas
Hy is die kompas
Ek word beter as die mens wie ek was
Daar is 'n reus
As ek op kyk, as ek in kyk, staan hy vas
Hy is die kompas
Ek word beter as die mens wie ek was
Daar is 'n reus
As ek op kyk, as ek in kyk, staan hy vas
Hy is die kompas
Ek word beter as die mens wie ek was
[Chorus]
Diep asem, laat dit wasem teen die nou
Maak stil die stemme, jy's genoeg
Diep asem, laat dit wasem teen vandag
Staan op en hardloop uit jou graf
[Outro]
Daar is 'n reus
As ek op kyk, as ek in kyk, staan hy vas
Hy is die kompas
Ek word beter as die mens wie ek was
Written by: Tanya Schoeman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...