album cover
Ours
album cover
Ours was released on February 20, 2026 by Independent as a part of the album Ours - Single
ReleasedFebruary 20, 2026
LabelIndependent
LanguageEnglish
BPM91
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Kus sak is my season
Maak Nou jou bitch vas coz die latte is los
Te veel voele wat pretend of hulle bloed kan pis
Ek het die game op lock soe gie die hond sy kos
En as jy lees ek het strikers wat ek self kan pos
Os het getrap inie spanga soe ons maak hulle wys
Ek soekie keys🗝️ van bitch bra hier word clout gechase
Becoming tickets is the goal but the hardships we face
Ek was al ready van geboorte om te fight vir my place
Written by: Carl Jacobs, Tyrik James

Loading...