album cover
Liefling
1,935
Afro-Beat
Liefling was released on February 17, 2026 by BongoVibes as a part of the album Liefling - Single
album cover
Most Popular
Past 7 Days
00:50 - 00:55
Liefling was discovered most frequently at around 50 seconds into the song during the past week
00:00
00:05
00:35
00:50
01:20
01:30
01:45
01:50
02:00
02:05
03:30
00:00
03:38

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
BongoVibes
BongoVibes
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Gé Korsten
Gé Korsten
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
BongoVibes
BongoVibes
Producer

Lyrics

Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie.
Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie.
Dit weet jy goed.
Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe.
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe.
Dit weet jy goed.
Jy weet, dat ou herinnerings nooit vergaan nie.
Jy weet, dat niemand ooit in jou plek kan staan nie.
Dit weet jy goed.
Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe.
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe.
Dit weet jy goed.
Nou is die tyd, moenie wag.
Want ek verlang elke dag.
Hier is my hart, neem dit nou.
Hier is my hart, net vir jou.
Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie.
Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie.
Dit weet jy goed.
Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe.
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe.
Liefling jy weet.
Written by: Gé Korsten
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...