album cover
MK Dae
27
Afrikaans
MK Dae was released on March 27, 2026 by CoolerBox Records as a part of the album MK Dae - Single
album cover
Release DateMarch 27, 2026
LabelCoolerBox Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM168

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kerk Straat
Kerk Straat
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Viviers
Francois Viviers
Songwriter
Christo Franken
Christo Franken
Composer
Jason Coetzee
Jason Coetzee
Composer
Caleb Bediako
Caleb Bediako
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Francois Viviers
Francois Viviers
Producer

Lyrics

[Intro]
Ek mis die MK Dae waar
Die klein ou ook 'n beurt gekry het
Om te sê wat hy wou sê
[Verse 1]
Ek soek 'n alcohol vrye opsie
Ons almal skryf, oor dinge wat gebreek het en genees het oor 'n tyd
Ek soek 'n gees wat nie vir my wil jok nie
Dis 'n bedryf, waar donners onbeskofte mense vrolik moet lyk
[PreChorus]
En jys 'n aktivis, teen alles wat verkeerd is
Maar jy's die grootste probleem
[Chorus]
Ek mis die MK Dae waar
Die klein ou ook 'n beurt gekry het
Om te sê wat hy wou sê
Ek mis die vrae wat saak maak
Voor almal ook genoeg van my het
Wil ek net sê wat ek wil sê
Ek wil sê wat ek wil sê
[Verse 2]
Sy't 'n greep wat nie wil los nie
Op jou brein, maar dis jy wat die verskil tussen lus en lewe kan onderskei
Jy's net 'n buitemuurse opsie
Hou vas jou pyn
Versteek net al jou blaaie van verraaidings onder sein
[PreChorus]
En eks 'n gevangenis
Tussen alles wat verkeerd is
Maar jy's die grootste probleem
[Chorus]
Ek mis die MK Dae waar
Die klein ou ook 'n beurt gekry het
Om te sê wat hy wou sê
Ek mis die vrae wat saak maak
Voor almal ook genoeg van my het
Wil ek net sê wat ek wil sê
Ek mis die MK Dae waar
Die klein ou ook 'n beurt gekry het
Om te sê wat hy wou sê
Ek mis die vrae wat saak maak
Voor almal ook genoeg van my het
Wil ek net sê wat ek wil sê
Ek wil sê wat ek wil sê
[Chorus]
Ek mis die MK Dae waar
Die klein ou ook 'n beurt gekry het
Om te sê wat hy wou sê
Ek mis die vrae wat saak maak
Voor almal ook genoeg van my het
Wil ek net sê wat ek wil sê
Ek wil sê wat ek wil sê
Ek wil sê wat ek wil sê
Ek wil sê wat ek wil sê
Written by: Caleb Bediako, Christo Franken, Francois Viviers, Jason Coetzee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...