album cover
Die Beste
1
Afrikaans
Die Beste was released on June 3, 2022 by Next Music as a part of the album Plekkie Onder Die Son
album cover
Release DateJune 3, 2022
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM70

Credits

PERFORMING ARTISTS
CheraLee
CheraLee
Lead Vocals
Ludwig Bouwer
Ludwig Bouwer
Programming
Pieter-Hendrik Steyn
Pieter-Hendrik Steyn
Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
CheraLee
CheraLee
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ludwig Bouwer
Ludwig Bouwer
Producer
Tertius Human
Tertius Human
Mastering Engineer

Lyrics

Mens lewe net een keer, altyd n soeke vir meer
Jy's vriende met die vyand wat in die donker rigeer
Die aand word die dag
Stemme om jou wat lag vertroos jou siel
Vergeet van gister, môre sal beter wees
Glo in jouself, lewe sonder vrees
En wie jy is, kan niemand anders wees
Wees jy die beste, die beste wat jy kan wees
Wys meer as gevra, roof mans van hul sinne
Jy leef vir die kamera, maar skoonheid kom van binne
Vreemdeling lanks jou
Laas nag word berou, soek nuwe krag
Vergeet van gister, môre sal beter wees
Glo in jouself, lewe sonder vrees
En wie jy is, kan niemand anders wees
Wees jy die beste, die beste wat jy kan wees
Die beste wat jy kan wees
Die beste wat jy kan wees
Wees jy die beste
Die beste wat jy kan wees
Wees jy die beste
Die beste wat jy kan wees
Kras woorde op lippe in boodskappe vasgevang
Sê maklik wat jy dink en skuil agter jou skerm
Skerp tong maak seer
Net jy kan dit keer en daaruit leer
Vergeet van gister, môre sal beter wees
Glo in jouself, lewe sonder vrees
En wie jy is, kan niemand anders wees
Wees jy die beste, die beste wat jy kan wees
Ja, wees jy die beste, die beste wat jy kan wees
Written by: Cheralee Lubbe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...