album cover
Verlang
119
Afrikaans
Verlang was released on April 24, 2026 by Vonk Musiek as a part of the album Verlang - Single
album cover
Release DateApril 24, 2026
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM140

Credits

PERFORMING ARTISTS
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Herman Lucas Combrink Kleinhans
Herman Lucas Combrink Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Lucas Combrink Kleinhans
Herman Lucas Combrink Kleinhans
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

[Chorus]
Ag Here ek verlang net
Net-net te veel
Ek voel jou in my borskas
En in die knop in my keel
Waarom so pateties?
Dis nie eers so lank nie
Ag Here ek verlang net
Net-net te veel
[Verse 1]
Al val die sterre plat vanaand
Al loop die see oor
Al verdrink ons in ‘n drup waterval
Hou ek jou omhoog
So lank as wat die voëls kan vlieg
So lank as wat die duiwel lieg
So lank, is ek vir jou
[Chorus]
Ag Here ek verlang net
Net-net te veel
Ek voel jou in my borskas
En in die knop in my keel
Waarom so pateties?
Dis nie eers so lank nie
Ag Here ek verlang net
Net-net te veel
[Verse 2]
Al brand die son ook uit vandag
Al vries die see oor
Al sukkel ons weens ‘n sout-hartaanval
Hou ek jou omhoog
So lank as wat die voëls kan vlieg
So lank as wat ons liefde kies
So lank, is ek vir jou
[Chorus]
Ag Here ek verlang net
Net-net te veel
Ek voel jou in my borskas
En in die knop in my keel
Waarom so pateties?
Dis nie eers so lank nie
Ag Here ek verlang net
Net-net te veel
Ag Here ek verlang net
Net-net te veel
Written by: Herman Lucas Combrink Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...