album cover
Gesiggie
59
Afrikaans
Gesiggie was released on February 13, 2026 by Vonk Musiek as a part of the album Pak 'n Piekniekmandjie
album cover
Release DateFebruary 13, 2026
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM80

Credits

PERFORMING ARTISTS
Koos Roos
Koos Roos
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Songwriter
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dif Basson
Dif Basson
Producer

Lyrics

Al vergeet jy my vir altyd
langs 'n mylpaal op jou pad
Onderstreep jy steeds die prentjies
in die hoeke van my hart
Sloop die mure
Die mure wat ek bou
En alles, alles binne
Gesiggie, hoort aan jou
Leg die kaart van liefde
Al neem dit jou 'n jaar
Tot die mal maak van ons briewe
En die oë op ons bedaar.
Gou gesiggie skud my hand
As die lense vir ons loer
Net 'n oomblik naamloos
Alhoewel jy in my boer
Al vergeet jy my vir altyd
langs 'n mylpaal op jou pad
Onderstreep jy steeds die prentjies
in die hoeke van my hart
Sloop, sloop die mure
Die mure wat ek bou
En alles, alles binne
Gesiggie, hoort aan jou
Leg die kaart van liefde
Al neem dit jou 'n jaar
Tot die mal maak van ons briewe
En die oë op ons bedaar.
Gou gesiggie skud my hand
As die lense vir ons loer
Net 'n oomblik naamloos
Alhoewel jy in my boer
Written by: Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...