album cover
Dromers
album cover
Dromers was released on April 17, 2026 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Dromers - Single
April 17, 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM128
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Elke tree saam met jou is 'n memory
Elke oomblik in jou arms word 'n simfonie
Elke woord wat jy sê kry 'n melodie
Elke afdraai van my hart, dit ken ek nie
Elke glimlag in jou oë word die somer
Elke lyn op jou lippe maak my 'n dromer
Elke keer as ek probeer om my liefde te keer
Word ek liewer vir jou
Nog liewer elke keer
[Chorus]
Want ek en jy, ons is dromers
Ek en jy, ons is somers
Ek en jy maak liefde
Liefde in die reën
Ek en jy is swerwers, kaalvoet iewers heen
[Verse 2]
Elke dag saam met jou skryf ons storie
Elke kyk in jou oë word 'n kaggelvuur
Elke song wat ek hoor is 'n engelekoor
Elke stem wat my roep, kan ek joune hoor
[Chorus]
Want ek en jy, ons is dromers
Ek en jy, ons is somers
Ek en jy maak liefde
Liefde in die reën
Ek en jy is swerwers, kaalvoet iewers heen
[Chorus]
Want ek en jy, ons is dromers
Ek en jy, ons is somers
Ek en jy maak liefde
Liefde in die reën
Ek en jy is swerwers, kaalvoet iewers heen
Ooh, ek en jy, ons is dromers
Ek en jy, ons is somers
Ek en jy maak liefde
Liefde in die reën
Ek en jy is swerwers, kaalvoet iewers heen
Written by: Jak De Priester
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...