Lyrics

Ek onthou jou nou soos gister In die middel van my hart Geklee in swart registers Te midde van jou smart Jy sou so, so, so graag Jou lewe vir hom gee Mal soos 'n ysbeer Ek loop rond met al jou tekste Jou oorlog teen die mag Die krag in al jou woorde Die liefde waarna jy smag Jy sou so, so, so graag Jou lewe vir hom gee Mal soos 'n ysbeer Sewe dae by die man in die rooi see Wat jare oor jou treur Mal soos 'n ysbeer
Writer(s): Riku Latti Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out