Lyrics

Wys my die weg van hier na oomblik beter Kortste pad om te van na onmiddellik satisfak- Sien jy die siel wat weet waar is die kosbak Bly by die wiel, hierna moet ons laat spat Soos in die son, soos in 'n wille oomblik Gryp jy stil en stil jou laaste gil Wat jou vervul verwyt soos jy vergeet het Nog net een raam spoel weg en vat jou saam En sou jy dink dat jy die see kon drink En sou jy voel als wat Goed bedoel En jy beland speeksel in die sand En sou jy val, jy tevrede mal En sou jy sink in jou diepste skink En jy beland speeksel in die sand My laaste sent geskenk aan die moment Perfek gedek vir die strelende effek Diep in die greep van syn sonder begeerte Verdwaal verdwyn stap in en maak my klein
Writer(s): Riku Latti Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out