album cover
Stof
1,566
Pop
Stof was released on February 13, 2002 by 859005 Records DK as a part of the album 13/02
album cover
Album13/02
Release DateFebruary 13, 2002
Label859005 Records DK
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Klopjag
Klopjag
Songwriter

Lyrics

Ek verruil toe my das
Vir 'n vêr-ry-pas
En ek pak my tas
Daar was bloed op die snare
Daar was sweet in jou hare - daar was stof
Daar was stof op my skoene
En die myle tussen jou en my
Die myle gly verby
Soos ons verder ry
Ek word weer vaak
Maar ek's besig om die kode van die langpad te kraak
En daar was stof op ons wiele
En en die myle tussen jou en
Baby, as ek verby ry
Moet jy smile vir my as jy saam wil ry
Baby, soos daai keer in die Karoo
Waai die stof weer in my oë
En ek soek vir jou, en ek soek
Nog een klein botteltjie shampoo
En nog een raodhouse se koffie om te proe met stof
Pasop vir as jy dalk hier in Klaarstroom stop
Want hier hou die paaie en petrol op
En was jy ook al bang dat jou stof hier bly hang
Dat jou stof hier bly hang
So, baby, as ek verby ry
Moet jy skree vir my as jy saam wil ry
Baby, soos daai keer in die Karoo
Waai die stof weer in my oë
En ek soek vir jou, en ek soek vir my
En ek soek vir jou, en ek soek, ek soek vir my
Terug op my stoep
Is dit die pad wat my weer roep
Life on the road
As ek my das weer vou
Word alles weer net stof
Dan word alles weer net stof
So, baby, as ek verby ry
Wys jou been vir my as jy saam wil ry
Baby, soos daai keer in die Karoo
Waai die stof weer in my oë
Ek soek vir jou, vir my, vir jou
Baby, baby, baby
So, baby, as jy verby ry vat my saam, vat my saam
Baby, baby, baby, vat my
Written by: Klopjag
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...