Lyrics

Ek wil jou lyf in 'n bikini sien Ek wil jou bene in 'n mini sien Ek wil my hande om daai lyfie kry Kom jy saam met my Sal jy saam met my 'n vis gaan vang Die hele naweek daar by Baberspan Los jou boetie by die huis Ek wil jou 'n ding gaan wys Sal jy saam met my 'n vis gaan vang Ek het 'n eenman tentjie saamgebring As dit koud word kan ons daarin spring Op die radio sing Kurt Darren Hy sê hy's so so alleen leen leen leen Ek wil jou lyf in 'n bikini sien Ek wil jou bene in 'n mini sien Ek hoor daar's baie visse in die dam Maar sal ek jou kan vang (Sal ek jou kan vang) Ek wil jou lyf in 'n bikini sien Ek wil jou bene in 'n mini sien Ek wil my hande om daai lyfie kry Kom jy saam met my Ek speel vir ons 'n ou Elvis plaat Dan kan ons wakker bly tot baie laat Ons kan opspring as katrolle praat Sal jy saam met my 'n vis gaan vang Ek het 'n eenman tentjie saamgebring As dit koud word kan ons daarin spring Op die radio sing Kurt Darren Hy sê hy's so so alleen leen leen leen Ek wil jou lyf in 'n bikini sien Ek wil jou bene in 'n mini sien Ek hoor daar's baie visse in die dam Maar sal ek jou kan vang (Sal ek jou kan vang) Ek wil jou lyf in 'n bikini sien Ek wil jou bene in 'n mini sien Ek wil my hande om daai lyfie kry Kom jy saam met my Sal jy saam met my die vispap brei Dalk kan ons 'n ou grote kry Asseblief sê tog net ja As ek jou net eenkeer vra Sal jy saam met my 'n vis gaan vang Ek wil jou lyf in 'n bikini sien Ek wil jou bene in 'n mini sien Ek hoor daar's baie visse in die dam Maar sal ek jou kan vang (Sal ek jou kan vang) Ek wil jou lyf in 'n bikini sien Ek wil jou bene in 'n mini sien Ek wil my hande om daai lyfie kry Kom jy saam met my
Writer(s): Anton Myburgh, Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out