album cover
7 Jaar
album cover
7 Jaar was released on January 3, 2009 by Real Music/Aardvark as a part of the album Sewe Jaar
January 3, 2009
LabelReal Music/Aardvark
BPM70
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Sewe jaar is hier verby
En hier lê die nuwe gety
Sal ek my sondes bely aan jou
[Verse 2]
Sewe jaar en die wêreld is koud
Sewe bring 'n nuwe oud
Proe my liggaam steeds na sout?
[Verse 3]
Sewe jaar bring 'n nuwe mens
Sewe maar 'n nuwe wens
Wat flikker om jou grens?
[PreChorus]
En hoor jy?
Hoor jy?
[Chorus]
My siel wil avond
Maal hier voel
Wat sal jy sê van my nuwe gevoel?
Wat het jy met bely bedoel?
My siel wil avond
Maal hier voel
Wat sal jy sê van my nuwe gevoel?
Wat het jy met bely bedoel?
[Verse 4]
Sewe jaar is hier verby
En hier lê die nuwe gety
Sal ek my sondes bely aan jou
[Verse 5]
Sewe jaar en die wêreld is koud
Sewe bring 'n nuwe oud
Proe my liggaam steeds na sout?
[Verse 6]
Sewe jaar bring 'n nuwe mens
Sewe maar 'n nuwe wens
Wat flikker om jou grens?
[PreChorus]
En hoor jy?
Hoor jy?
[Chorus]
My siel wil avond
Maal hier voel
Wat sal jy sê van my nuwe gevoel?
Wat het jy met bely bedoel?
My siel wil avond
Maal hier voel
Wat sal jy sê van my nuwe gevoel?
Wat het jy met bely bedoel?
[Outro]
Hoor jy?
Hoor jy?
Hoor jy?
Hoor jy?
Written by: Jan Blohm
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...