album cover
Ou Karoo
album cover
Ou Karoo was released on July 17, 2020 by Vonk Musiek as a part of the album Jenny
AlbumJenny
ReleasedJuly 17, 2020
LabelVonk Musiek
BPM75
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek sweer ek sal bekeer
Teen die droë reën
En teen die lawaai
[PreChorus]
En ek sweer hierdie keer
Sal 'n man dalk leer
Wat 'n vrou hom wou
[Chorus]
En my huis is waar my hart is, ou Karoo
En sy maak my glo, ja, sy maak my glo
En my huis is in warm hande, ou Karoo
En sy maak so, ja, sy maak so
[Verse 2]
Oe, ek sweer deur bloed en reën
En jou berge heen
Om terug te gaan
[PreChorus]
En ek sweer hierdie keer
Sal 'n man dalk leer
Wat 'n vrou hom wou
[Chorus]
En my huis is waar my hart is, ou Karoo
En sy maak my glo, ja, sy maak my glo
En my huis is in warm hande, ou Karoo
En sy maak so, ja, sy maak so
[Bridge]
En ek stap langs my nooientjie alleen
Teen haar langs die vleiland as een
So saggies vir my sê
Sy wil my hê, sy wil my hê
[Chorus]
En my huis is waar my hart is, ou Karoo
En sy maak my glo, ja, sy maak my glo
En my huis is in warm hande, ou Karoo
En sy maak so, ja, sy maak so
My huis is waar my hart is, ou Karoo
En sy maak my glo, ja, sy maak my glo
En my huis is in warm hande, ou Karoo
En sy maak so, ja, sy maak so
Written by: Jan Blohm
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...