album cover
Jesus Gee Krag
2,504
Christian & Gospel
Jesus Gee Krag was released on January 1, 1988 by Trio Records as a part of the album Hef Op Jou Hande
album cover
Release DateJanuary 1, 1988
LabelTrio Records
LanguageDutch
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM58

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Cathy Viljoen
Cathy Viljoen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
W. Botha
W. Botha
Songwriter

Lyrics

Waar is jou vreugde voel jy belas
Is jy vermoeid Jesus gee krag
Is jy eensaam voel jy alleen
Vertel dit aan Hom want krag sal Hy gee
Hef op jou hande verhef jou stem
Vra vir Jesus wat jy wil hê
Hy gee jou vrede ewige lewe
(Oh)
Vir wie op Hom wag gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag gee Jesus krag
Voel jy verlore te moeg om te stry
Leun maar op Hom krag sal jy kry
Het jy soms vrese te bang om te lag
Vertrou maar op Hom want Jesus gee krag
Hef op jou hande verhef jou stem
Vra vir Jesus wat jy wil hê
Hy gee jou vrede ewige lewe
(Oh)
Vir wie op Hom wag gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag gee Jesus krag
Tydens 'n siek bed langs 'n graf
Hou vas aan Hom want Jesus gee krag
Hef op jou hande verhef jou stem
Vra vir Jesus wat jy wil hê
Hy gee jou vrede ewige lewe
(Oh)
Vir wie op Hom wag gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag gee Jesus krag
Hef op jou hande verhef jou stem
Vra vir Jesus wat jy wil hê
Hy gee jou vrede ewige lewe
(Oh)
Vir wie op Hom wag gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag gee Jesus krag
Written by: Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...