album cover
Rebecca
1,360
Pop
Rebecca was released on January 1, 1995 by Trio Records as a part of the album Gee Die Hond Wind
album cover
Release DateJanuary 1, 1995
LabelTrio Records
LanguageDutch
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM151

Music Video

Music Video

Credits

Lyrics

Rebecca was my meisie met die sparkling eyes
Rebecca was my cherry en nie altyd nice
Rebecca was mos lekker vet en rond
Oh, I love Rebecca when the sun goes down
Sy't 'n lyfie soos reier, en 'n nekkie soos 'n pou
Groot paar pote soos 'n wille makou
Litterige tone soos 'n veld volstruis
Ongesonde lippe soos 'n skeurbek muis
Ek vra Rebecca van Jeppiestown
Ek sal met jou trou, dan settle ons down
Ek kry Rebecca by n Liebenstine jol
Vertel haar van my liefde en my hart so vol ...
Ag, Rebecca Ter'blanche gee my nog 'n kans
Sy sê toe saggies "vat maar nog 'n dans"
My knieë het gebewe, en my hart slaan oor
Daar's 'n gaatjie in my tjoepie, en my pomp het verloor
Sy't n lyfie soos 'n reier, en 'n nekkie soos 'n pou
'N Groot paar pote soos 'n wille makou
Litterige tone soos 'n veld volstruis
Ongesonde lippe soos 'n skeurbek muis
Ek sê Rebecca van Jeppestown
"Los my uit, ek wil huis toe gaan"
Ek skei Rebecca by Patendor
Vertel haar van Johanna en haar bloedrooi Ford ...
Rebecca is my meisie met die sparkling eyes
Rebecca is my cherry en sy's altyd nice
Rebecca is mos lekker vet en rond
Rebecca se gesig is ook so lekker bont
Sy't n lyfie soos 'n reier, en 'n nekkie soos 'n pou
'N Groot paar pote soos 'n wille makou
Litterige tone soos 'n veld volstruis
Ongesonde lippe soos 'n skeurbek muis
Ek sê Rebecca van Jeppestown
Ek sal met jou trou, dan settle ons down
Ek kry Rebecca by 'n Liebenstine jol
Vertel haar van my liefde en my hart so vol
Written by: Adrian Posse, Cynthia Salazar (English Adaptation: Lori Barth), Rudy Pérez
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...