album cover
Groenblare
233
Pop
Groenblare was released on January 1, 1996 by Trio Records as a part of the album Ou Bokke en Groen Blare
album cover
Release DateJanuary 1, 1996
LabelTrio Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM176

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Worsie Visser
Worsie Visser
Performer
COMPOSITION & LYRICS
C. Blignaut
C. Blignaut
Songwriter

Lyrics

Ou Pieta was 'n wewenaar, o, so diep in die sestig jaar
Sy vrou was skaar drie maande dood, toe was ou Pieta weer innie nood
Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare
Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar
O, om weer 'n vrou te kry, dit het ou Pieta rond laat ry
Dit ry ook hie' en dit ry ook da',
om die ou te sien spog, was alte naar
Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare
Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar
Die dag by die begrafnis van sy vrou, toe was ou Pieta amper flou
Sy verdriet was groot, sy hart so seer,
in die graf wou hy spring, hulle moes net keer
Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare
Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar
Hy trou toe met 'n spoggerige ding, koop vir haar 'n diamant ring
Die ou was die ene vlam en vuur,
maar 'n rukkie daarna was hy oor die muur
Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare
Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar
Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare
Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar
Written by: C. Blignaut
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...