album cover
Strate Van Oudtshoorn
album cover
Strate Van Oudtshoorn was released on March 22, 2013 by Real Music Distribution as a part of the album Oseaan Se Blou
ReleasedMarch 22, 2013
LabelReal Music Distribution
BPM77
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Volg my skadus rond in sirkels
En in wakker slaap lê ek verdwaal
Maar ek weet daar's rus as ek laat gaan
Die ophou om te probeer
Deur die krake sien ek gister
Toe die waarheid my verly
En as ons lyne kruis die stof gaan lê
Is dit alles net te vinnig verby
[Chorus]
Deur die strate van Oudtshoorn
Het ons nog hand aan hand geloop
En in die strate van Oudtshoorn
Is net geleende tyd verkoop
[Bridge]
Daar lê opgehoopde reëls
Waarom jy nie hier kan wees
En as ons lyne kruis die stof gaan lê
Is dit alles net te vinnig verby
[Chorus]
Deur die strate van Oudtshoorn
Het ons nog hand aan hand geloop
En al die strate van Oudtshoorn
Het met geleende tyd verkoop
[Chorus]
Deur die strate van Oudtshoorn
Het ons nog hand aan hand geloop
En al die strate van Oudtshoorn
Het met geleende tyd verkoop
Written by: A Fourie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...