album cover
Donker Pad
album cover
Donker Pad was released on January 1, 2002 by Rhythm Records as a part of the album Maanhare
ReleasedJanuary 1, 2002
LabelRhythm Records
LanguageEnglish
BPM131
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
As jy die donkerpad stap dan moet jy kyk waar jy trap
Daar waar die ysters lê al om die rand van die stad
As jy die binnebaan slaan dan moet jy weet waar jy gaan
Jy moet jou spoed en jou hoed kies en bittermin stil staan
[Chorus]
As jy die anderkant haal
Dan moet jy wys en betaal
En as jy terug wil kom
Gaan maak maar self daai som
[Verse 2]
As jy die kortpad wil ry dan moet jy weet wat jy kry
Jy sal verdwaal as jy dwaal en jy dink jy is vry
As jy die kruispaaie opsoek teken jy die grootboek
Trek maar die streep dis geskryf in jou eie bloed
[Chorus]
As jy die anderkant haal
Dan moet jy wys en betaal
En as jy terug wil kom
Gaan maak maar self daai som
[Chorus]
As jy die anderkant haal
Dan moet jy wys en betaal
En as jy terug wil kom
Gaan maak maar self daai som
Written by: Valiant Swart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...