album cover
Oos Wes Wals
album cover
Oos Wes Wals was released on January 1, 2002 by Rhythm Records as a part of the album Maanhare
ReleasedJanuary 1, 2002
LabelRhythm Records
LanguageEnglish
BPM73
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Met my geroeste armada
Van geskroeide kitare
En die kis gejaagde karre
Van die roekelose jare
[Verse 2]
Kom rol ek op die grond rond
Met die swart kat en die bond hond
As ek opdaag in die oggend
Met jou naam op my mond
[Verse 3]
Jy sê, baby, kyk hoe lyk jy
En jy soen my tot ek seer kry
Tot ek dronk word van jou wyn
En die myle verdwyn
[Verse 4]
Langs die onderste bome
Oor die solders van die Noorde
Toorwoorde roep my
Ek's droom verlore
[Verse 5]
Ja, daar staan ek op die teerblad
Langs my bakkie met my sweetheart
Daar is 'n kragdraad en 'n weerhaan
En 'n silwer karavaan
[Verse 6]
Hierdie ligspeeling Dinsdag
Met die wind wat my inwag
Jou gesig en jou glimlag vervaag
Written by: Valiant Swart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...