album cover
Koffiefontein
1,993
Pop
Koffiefontein was released on April 19, 2013 by Real Music Distribution as a part of the album Koffiefontein
album cover
Release DateApril 19, 2013
LabelReal Music Distribution
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM115

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Touch of Class
Touch of Class
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Opperman
Armand Opperman
Lyrics

Lyrics

Jy kan doen net wat jy wil
Ek is oppad terug na jou hart
Ek gaan hom terug vat
Jou myne maak
Niks om my maak meer saak
Jy kan maar sê net wat jy wil
Dit maak geen verskil
As ek aan jou deur klop
Maak tog oop
Ek staan met 'n hart vol hoop
Stop vir 'n koffie in Koffiefontein
Kry bietjie petrol daar in Bloemfontein
Ek traai jou bel maar ek het geen sein
Ek wens jy was nou by my
Sê my hoekom het jy my laat gaan
My gelos in die dumps om te vergaan
In alles wat ek hoor-hoor ek jou naam
Ek wens jy was nou by my
Die pad na jou hart
Is vol baie draaie
Ek draai hier op my dak
Om verkeerde paaie
Sal jy ooit rus in jou hart kan kry
Om dit weer te sê jy bly lief vir my
Stop vir 'n koffie in Koffiefontein
Kry bietjie petrol daar in Bloemfontein
Ek traai jou bel maar ek het geen sein
Ek wens jy was nou by my
Sê my hoekom het jy my laat gaan
My gelos in die dumps om te vergaan
In alles wat ek hoor-hoor ek jou naam
Ek wens jy was nou by my
Stop vir 'n koffie in Koffiefontein
Kry bietjie petrol daar in Bloemfontein
Ek traai jou bel maar ek het geen sein
Ek wens jy was nou by my
Sê my hoekom het jy my laat gaan
My gelos in die dumps om te vergaan
In alles wat ek hoor-hoor ek jou naam
Ek wens jy was nou by my
Ek wens jy was nou by my
Written by: Armand Opperman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...