Lyrics

Ek soek daai mosambiek-met 'n tiek, 'n bietjie R&R sal ek geniet Gee my net 'n slukkie van 'n lekker Los lippie, dan voel ek mos weer mens Vat weer die pad na die land, van die son, die see en spierwit sand Kom maak net 'n kappie by my lekker Afdakkie, dis klein maar langs die see Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie Dippe Dittle was die naam, proe so lekker as ek ontspan Die aand was net te kort, toe ek rammetjie uitnek word Die mense sê ek raas, maar ek's mos eintlik van die plaas As ek partyjie hou, hier's 'n R&R vir jou Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie... Ek raak toe wakker in die son, die smaak vir gister in my mond My kop voel soos 'n cracker, ek voel nie baie lekker My vriend sê toe "hey, kry vir jou van daai mosambiek met 'n tiek" "Net 'n bietjie R&R sal jy geniet" Vat net 'n slukkie van 'n lekker los Lippie, dan voel jy weer soos 'n mens Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie Rum en raspberry, maak my very merry Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie (Dis is nou die lekkerste wat ek nog ooit gevoel het)
Writer(s): Jakkie Louw Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out