Lyrics

My liefde vir jou was baie sterk Ek was baie stil en op my plek Ek het gesukkel om te weet waar ons staan Ek was so alleen al was ons saam Gevoelens en emosies moes ek altyd Keer maar soo het ek dalk my les geleer Ek het jou soos n boek gelees Jy was nog altyd verveeld En ek gee gee gee my alles vir jou En jy neem neem neem net sonder berou Jy moet net weet weet weet ek het jou vertrou Dis verby tussen my en jou Jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer Dis verby dis verby dis verby Tussen jou en my Jy neem en neem maar ek is kla Ekt gesukkel om te weet waar ons Staan wnt jy bly yt tot laat in die aand Gevoelens en emosies moes ek altyd keer Maar so het ek dalk my les geleer Ek het jou soos n boek gelees Jy was nog altyd verveeld En ek gee gee gee my alles vir jou En jy neem neem neem net sonder berou Jy moet weet weet weet ek het jou vertrou Dis verby tussen my en jou En ek skryf probeer om om my hart te gee want Jy speel met my gevoelens vir die heoveelste keer Dis verby dis verby dis verby Tussen jou en my Waar was jy gewees toe ek jou hier wou he Nous ek bevrees jy het die laaste woord vir my gese Waar was jy gewees tot dat die storms gan le Nou het ek geleer ek het te veel liefde in jou bele En ek gee my alles vir jou en jy neem net Sonder berou jy moet weet ek het jou vertrou Dis verby Dis verby En ek gee gee gee my alles vir jou En jy neem neem neem net sonder berou Jy moet weet weet weet ek het jou vertrou dis verby tussen my en jou En as ek probeer om my hart te gee want jy Speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer Dis verby Dis verby Dis verby Tussen jou en my
Writer(s): Waldo Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out