album cover
Maggie
959
Pop
Maggie was released on October 12, 1994 by Gallo Record Company as a part of the album Bles Se Grootste Treffers
album cover
Release DateOctober 12, 1994
LabelGallo Record Company
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM111

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bles Bridges
Bles Bridges
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hill
Hill
Songwriter
Cronje
Cronje
Songwriter
Tr Bridges
Tr Bridges
Songwriter

Lyrics

Ek stap weer vandag deur die veld, Maggie
Om net te kan droom van jou
Die stroom vloei nog sterk soos ons liefde, Maggie
Dit was so in dae van ouds
Die voëls se gesang is nou stil, Maggie
Hul draai in die hemel so blou
Die blomme verwelk sonder reën, Maggie
Soos ek sonder liefde van jou
Ja ek is alleen nou en oud, Maggie
My pas is veel stadigger nou
My hare is silwer, nie goud, Maggie
Maar steeds dink ek altyd aan jou
Ek weet daardie tyd is verby Maggie
En nooit sal dit weer so kan wees
Maar vir my is jy hier aan my sy, Maggie
Soos jare lank reeds verby
Ek weet daardie tyd is verby, Maggie
En nooit sal dit weer so kan wees
Maar vir my is jy hier aan my sy, Maggie
Soos jare lank reeds verby
Soos jare lank reeds verby
Written by: Cronje, Hill, Tr Bridges
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...