album cover
Die Wilgerboom
1,566
Pop
Die Wilgerboom was released on May 7, 2004 by Gallo Record Company as a part of the album Op Aanvraag
album cover
Release DateMay 7, 2004
LabelGallo Record Company
LanguageDutch
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM92

Credits

PERFORMING ARTISTS
Herbie En Spence
Herbie En Spence
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Danie Pretorius
Danie Pretorius
Composer, Lyrics

Lyrics

Daar op Potchefstroom staan 'n mooi ou wilgerboom
Met twee name in sy stam daaruit gesny
Daar het ons ontmoet die ontmoeting was so soet
Ja daar het ons mekaar eers nie geken
Die wilger het gegroei en ons liefde het gebloei
Hoe dikwels het ons daar gesit en droom
Name uitgesny en ons harte was so bly
By die wilgerboom daar in ou Potchefstroom
Die jare het gekom en die jare het gegaan
Maar net soos die wilger het ons liefde steeds bly staan
So nou en dan gaan ek en my vroutjie na die plek
Dis net soete soet herinnerings of so
Dan sien ek weer my nooi is vandag nog net so mooi

Written by: Danie Pretorius
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...