album cover
Hardkoppig
9
Afrikaans
Hardkoppig was released on May 1, 2026 by Warner Music Africa as a part of the album Hardkoppig - Single
album cover
Release DateMay 1, 2026
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM160

Credits

PERFORMING ARTISTS
Eric Streso
Eric Streso
Programming, Background Vocals, Acoustic Guitar, Lead Vocals, Electric Guitar
Michael Conrad Van Der Heever
Michael Conrad Van Der Heever
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Eric Streso
Eric Streso
Songwriter, Arranger
Cezaan Sonnekus
Cezaan Sonnekus
Songwriter
Michael Conrad Van Der Heever
Michael Conrad Van Der Heever
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Eric Streso
Eric Streso
Producer
Michael Conrad Van Der Heever
Michael Conrad Van Der Heever
Producer

Lyrics

Jy weet ek skryf nie songs oor jou nie,
Want die kitaar sal dit nie hou nie
En as jy dink dit is ‘n leuen,
Gaan praat met die merke teen my deur
Die lyne op my lyf getuig,
Van ‘n rowwer tyd dis jy,
Wat hierdie storieboek wegskryf
Ek kan nie glo dat jy nie hier is nie
Dis nie dat ek jou heeltyd mis nie, okay ek lieg
Ek soek jou nog in hierdie note jy
Vertel jy nog jou ma van my
En wonder sy nie waar ek is nie
Is jy steeds nog so hardkoppig pop
Ek skryf nog liedjies met jou naam daarop
Ek weet jy ken my en my foute (oh),
En dat ek oordink soms uit die bloute (oh ho)
Maar as jou hande deur my hare vryf (vryf)
Kalmeer jy die oorlog binne my
Al sal die lyne op my lyf getuig,
Van ‘n rowwer tyd sal jy bly,
En hierdie storie saam my skryf
Ek kan nie glo dat jy nie hier is nie
Dis nie dat ek jou heeltyd mis nie, okay ek lieg
Ek soek jou nog in hierdie note jy
Vertel jy nog jou ma van my
En wonder sy nie waar ek is nie
Is jy steeds nog so hardkoppig pop
Ek skryf nog liedjies met jou naam daarop
Volspoed te vinnig, praat teveel
Dit lyk of hierdie een weer jou hart gaan steel
Want my woorde raak min en my emosies ook,
En ek hou nog vas aan daai droom
Die laaste keer was net ‘n bietjie seer
Jyt my amper gehad tot op my kniee
Wat wil jy dan nou verder breek,
Of wil jy net hardkoppig wees
Ek kan nie glo dat jy nie hier is nie
Dis nie dat ek jou heeltyd mis nie, okay ek lieg
Ek soek jou nog in hierdie note jy
Vertel jy nog jou ma van my
En wonder sy nie waar ek is nie
Is jy steeds nog so hardkoppig pop
Ek skryf nog liedjies met jou naam daarop
Ek weet jys steeds nog so hardkoppig pop
Jy weet die liedjies het jou naam daarop
Written by: Cezaan Sonnekus, Eric Streso
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...