album cover
Lewenskos
3
Rock
Lewenskos was released on May 8, 2026 by Belvedere Records as a part of the album Lewenskos - Single
album cover
Release DateMay 8, 2026
LabelBelvedere Records
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM84

Credits

PERFORMING ARTISTS
Stamstemme
Stamstemme
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Louis van Niekerk
Louis van Niekerk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
LP van Niekerk
LP van Niekerk
Mixing Engineer

Lyrics

Dit is vroeg die aand
In 'n somer maand
En ons sit hier om die vuur
Ons drink soet wyn
En praat oor die pyn
Want die lewe voel so duur
Ek hoor 'n wysie
Oor 'n verlore meisie
En ek gluur na die gloeiende kole
Ek sien die son sak
Agter 'n doring tak
En ek voel weer soos tevore
Wat ek hou van hier
Is die koue vuur
En die rustige nag geluide
Hierdie lewenskos
Kry ek net in die bos
In ons land van die suide
Dit is laat die aand
In 'n somer maand
En ons sit nog om die vuur
Ons drink soet wyn
En praat oor die pyn
Want die lewe voel so duur
Ek hoor 'n wysie
Oor 'n verlore meisie
En ek gluur na die gloeiende kole
Die son het gesak
Agter 'n doring tak
En ek voel weer soos tevore
Wat ek hou van hier
Is die koue vuur
En die rustige nag geluide
Hierdie lewenskos
Kry ek net in die bos
In ons land van die suide
Wat ek hou van hier
Is die koue vuur
En die rustige nag geluide
Hierdie lewenskos
Kry ek net in die bos
In ons land van die suide
Wat ek hou van hier
Is die koue vuur
En die rustige nag geluide
Hierdie lewenskos
Kry ek net in die bos
In ons land van die suide
Written by: Louis van Niekerk
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...