album cover
Soulmate
139
Afro-Beat
Soulmate was released on May 16, 2026 by 12462891 Records DK as a part of the album Soulmate - Single
album cover
Release DateMay 16, 2026
Label12462891 Records DK
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elsje Vollgraaff
Elsje Vollgraaff
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elsje Vollgraaff
Elsje Vollgraaff
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Elsje Vollgraaff
Elsje Vollgraaff
Producer

Lyrics

Ek het jou gevind tussen gewone dae
Maar vir liefde het ek al te veel vrae
Jy het gekom soos lig ná reën
En eweskielik was ek nie meer alleen
Jy het my naam sag gesê
Toe is jy al wat my hart wil hê
Iets binne my het geweet
Dis 'n liefde wat nooit sal breek
Vir elke pot is daar 'n deksel gemaak
Vir elke hart iemand wat hom raak
En elke deel van wie ek is
Het skielik weer onthou wat liefde is
Daar is iemand vir almal gemaak
Every heart is made to match
Al vat dit jare, al vat dit tyd
Love will always make its way
Jy was nog altyd deel van my
I spent my nights just getting by
Holding dreams I had to hide
Then you appeared without a sound
And turned my whole world upside down
You held my heart without a chain
And loved me softly through the pain
Now every road that led me here
Feels like it brought me somewhere real
Soulmates always find their way
Through every storm and every grey
Want wat bedoel is om te bly
Sal altyd mekaar eendag kry
Daar is iemand vir almal gemaak
Every soul was made to match
En deur die donker van die tyd
Het jou liefde my kom lei
Nou weet my hart hoekom jy bly.
Deur elke storm, deur elke tyd
(My soulmate)
Het liefde tog sy pad gevind
(My soulmate)
Na jou…
Na my…
Written by: Elsje Vollgraaff
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...