album cover
Mense Mense
16,748
Afrikaans
Mense Mense was released on September 3, 2018 by Len Muller as a part of the album Mense Mense - Single
album cover
Release DateSeptember 3, 2018
LabelLen Muller
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM196

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Len Muller
Len Muller
Vocals, Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Len Muller
Len Muller
Lyrics, Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Len Muller
Len Muller
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Jy sê dit is die eerste keer wat jy dit kan onthou
Ons klomp het saam groot geword, ons kon doen net wat ons wil
So met verbeelding in my agterkop het ek net losgetrek
En alles wat ontmoontlik was deur 'n naald se oog gevleg
[Chorus]
En jy sê jy het vrede gevind
Ons lewe tog net een keer
Jy lewe tog net een keer
Ja, jy sê jy het vrede gevind
Ons lewe tog net een keer
Jy lewe tog net een keer
[Verse 2]
As jy net kon begryp hoe ek jou met my woorde vlei
Sou ek jou steunpilaar wees en in my hande jy die klei
Daar's nette waar jou voete gaan, voorspoed waai jou aan
Die geruis van reuse vlerke rondom jou is ewig trou
[Chorus]
Ja, jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
Ja, jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
[Chorus]
Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
Jy
Written by: Len Muller
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...