album cover
Dronkdata
Alternative
Dronkdata was released on July 24, 2026 by KlankKode as a part of the album Dronkdata - Single
album cover
Release DateJuly 24, 2026
LabelKlankKode
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Karen Delport
Karen Delport
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Karen Delport
Karen Delport
Co-Producer

Lyrics

Ek mis eenvoudig en veilig bietjie meer as baie te veel
Ek klik "remind me later" weer en weer
my foon sug sag, "jy's nie meer up-to-date, meneer."
Passwords soos raaisels: een hoofletter, drie drome
'n uitroepteken vir drama en twee verlore name
Ek mis eenvoudig en veilig bietjie meer as baie te veel
My brein is 'n spreadsheet van wagwoorde en pin
Maar niks werk ooit as ek wil inlog nie, wat 'n sin
Filters maak my mooier, hashtags maak my groot
LivingMyBestLife al sit ek net en brood
Ek mis eenvoudig en veilig bietjie meer as baie te veel
Updates jaag my soos deadlines in die nag
Accept all cookies, ek het nie meer 'n keuse of krag
En tog bly ek scroll, met 'n glimlag half vals
In 'n wêreld van "likes" vergeet ons soms ons self
Net 'n bietjie meer as baie te veel
Ek mis eenvoudig en veilig
Bietjie meer as baie te veel
Bietjie meer as baie te veel
Ek mis eenvoudig en veilig
Bietjie meer as baie te veel
Written by: Karen Delport
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...