album cover
Gly
195
Alternative
Gly was released on August 29, 2025 by partytjiedier as a part of the album Gly - Single
album cover
Release DateAugust 29, 2025
Labelpartytjiedier
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM122

Credits

PERFORMING ARTISTS
Janke Mostert
Janke Mostert
Vocals, Guitar
Ninke Theron
Ninke Theron
Vocals, Bass
Kristen Bence
Kristen Bence
Drums, Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Janke Mostert
Janke Mostert
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jo Ellis
Jo Ellis
Producer

Lyrics

Dis óf vyfuur in die oggend
Óf dis vyfuur in die namiddag
Ek vertrou nie meer die nuus nie
Dit klink crazy, maar die vibes is af
En wie sou my dan keer?
En wie sou my blameer?
Die wêreld is fucked up
En my ouers word net ouer
En die jare hardloop weg met my
Dis 'n moerse mindfuck
Elke keer as ek die Polkadraaipad ry
En die woorde voel nuut
Elke keer as ek bieg:
Hoe graag ek wil
Gly
Fok die logistiek van vlug!
Ek gooi my hande in die lug
Dis nie opgee nie, dis ingee
Onder die wêreld se gewig!
Ag, ek's fine, ek wil nie kla nie
Kan myself soms nie verdra nie
Maar ek staan op in die oggend
En ek was nog my gesig
Gly
Gly
Gly
Gly
Gly
Gly
En die weervoorspelling tref my
By die voordeur so ek gryp my jas
Somtyds voel ek soos 'n vrou wat staan
En talm voor 'n inloopkas
Disassosieer weer
Want wie sou my blameer?
Is ek wie ek was?
Gly vir vader, gly vir volk
Steek die mes en draai die dolk
Dis iemand anders se probleem!
Dis uit my scope, ek voel 'n veer!
O shit, daar gaan my laaste breinsel
Metamorfose tot 'n Reddit-incel
En wie sou die blaam kry?
Sou Kafka skaam kry?
Ek voel oorweldig!
Dink jy moet jou ma bel
Gly
Gly
Gly
Gly
Gly
Gly
Written by: Janke Mostert
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...