album cover
KAAPSTAD INTRO
2
Christian Rap
KAAPSTAD INTRO was released on June 20, 2026 by N1 Jozi Productions as a part of the album KAAPSTAD INTRO - Single
album cover
Release DateJune 20, 2026
LabelN1 Jozi Productions
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM69

Credits

PERFORMING ARTISTS
N1 Jozi
N1 Jozi
Performer
Joseph Heathcote
Joseph Heathcote
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Joseph Heathcote
Joseph Heathcote
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Joseph Heathcote
Joseph Heathcote
Producer, Engineer

Lyrics

Ek was van plan om beplande beplannings te plan, but daai's nie die plan vir my nie
Plaas my planne binne in die hande van Jesus, daars nie ń ander way nie
Gee hom my alles, hou moed in Psalms, die boek in my palm, want daai is my safety
Wêreld is koud, maar die Here is warm, nou hoekom sal ek nie vir Abba embrace nie
Ek is gedoop met die fire
Messiah in my en ek ook in Messiah
Lig binne my's wat die hoop is vir baie
Die's brood wat ek kry van die brood multiplier
Paulus, ek word deur sy woorde inspire
My soul is verkwik as ek kook, Sy desire
Voete gevestig in spore van Zion
Ek is Sy plan, noem vir my Jeremiah
Satan gedink hy sal my onderkry, nah eks op die kruis met Jesus Christ
If I die for like three days, that means in three I'll be alive
Klaar met vleeslike begeertes, found a way to beat the pride
Wapenrusting van Efésiërs op my lyf laat demons fly
Daars geen tyd om tyd te waste of om too late te realize
Hoe kan jy sê jys die realest, ek hoor net klomp real lies
God verskyn aan my in drome, don't even need real eyes
Geen Versace, Louis of Gucci, koue flow, die's real ice
Ek het die Here se hande op my
As die duiwel kom, steek ek uit met die 23ste Psalm op my
Hoef nie my hande te lig nie, te skrik nie, die Holy Ghost gooi hande vir my
Kan nie focus oppie storm, ek moet either gaan op my knieë en kalmte kry
Uh uh uh uh
Wie is soos Hy?
Uh uh uh uh
Wie is soos Hy?
Uh uh uh uh
As Hy by my is
Uh uh uh uh
Wie's daar vir my?
Ek was van plan om beplande beplannings te plan, but daai's nie die plan vir my nie
Plaas my planne binne in die hande van Jesus, daars nie ń ander way nie
Gee hom my alles, hou moed in Psalms, die boek in my palm, want daai is my safety
Wêreld is koud, maar die Here is warm, nou hoekom sal ek nie vir Abba embrace nie
Ek is gedoop met die fire
Messiah in my en ek ook in Messiah
Lig binne my's wat die hoop is vir baie
Die's brood wat ek kry van die brood multiplier
Paulus, ek word deur sy woorde inspire
My soul is verkwik as ek kook, Sy desire
Voete gevestig in spore van Zion
Ek is Sy plan, noem vir my Jeremiah
Heilige Gees steek uit met ń AK, laat God se wil geskied
Ek weet Jesus breek al my chains, then He makes a change in me
I can't keep on doing the same things, Yahweh must set me free
Ek was blind, ek was blind, ek was blind nou kan ek sien
Ek hoor baie contemplate about the Holy Trinity
Is net God wat hom verdeel soos ek myself verdeel in drie
Ek perform, ek maak songs, en ek maak ook al die beats
Trust die source, follow die Lord, hoor die stem wat met jou speak
Hoor jy my uh?
Ek gaan in gebed en dan hoor Hy my uh
Ek weet dat Hy vir my nie alles sal gee nie, Hy gee vir my dit wat ek nodig kry uh
Way jy, hoor jy my uh?
Soms raak ek verlore, dan spoor Hy my op
Hy het sy liefde bewys sovêr dat Hy vir my die nege-en-negentig los
Uh uh uh uh
Wie is soos Hy?
Uh uh uh uh
Wie is soos Hy?
Uh uh uh uh
As Hy by my is
Uh uh uh uh
Wie's daar vir my?
Ek was van plan om beplande beplannings te plan, but daai's nie die plan vir my nie
Plaas my planne binne in die hande van Jesus, daars nie ń ander way nie
Ek is gedoop met die fire
Messiah in my en ek ook in Messiah
Lig binne my's wat die hoop is vir baie
Ek is Sy plan, noem vir my Jeremiah
Written by: Joseph Heathcote
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...