album cover
EGO
186
Afrikaans
EGO was released on July 24, 2026 by Select Musiek as a part of the album EGO - Single
album cover
Release DateJuly 24, 2026
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Tamlyn Wessels
Tamlyn Wessels
Performer
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Programming, Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Tamlyn Wessels
Tamlyn Wessels
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Jy dink ons gaan virewig bly
Jy dink ek sal niemand beter kan kry
Jy weet nie wat ek deur my oë sien nie
As jy so lelik met jou ma praat nie
Want jy’t net te veel ego vir my
[Chorus]
Jy’t ‘n ego
Jy’t ‘n houding
Jy dink die lewe draai om jou
Jy het verbeelding
Jy’t jouself finaal bewys
[Verse 2]
Hoe't ek myself hier in gekry?
Respek moet mos ‘n vereiste bly
Jy weet ek wou nooit teen jou kant kies nie
Maar jy los my met geen ander opsie nie
Want sy is net so belangrik vir my
[PreChorus]
Moenie naby kom nie
Nie vir 'n tweede kans nie
Ek sal nie toelaat dat jy so met iemand anders praat nie
[Chorus]
Jy’t ‘n ego
Jy’t ‘n houding
Jy dink die lewe draai om jou
Jy het verbeelding
Jy’t jouself finaal bewys
Jy’t ‘n ego
Jy’t ‘n houding
Ek was verblind deur die illusie van verhoudings
Mag jy iemand nes jy kry
Jou ego is te veel vir my
Jou ego is te veel vir my
[Chorus]
Jy’t ‘n ego
Jy’t ‘n houding
Jy dink die lewe draai om jou
Jy het verbeelding
Jy’t jouself finaal bewys
Jy’t ‘n ego
Jy’t ‘n houding
Ek was verblind deur die illusie van verhoudings
Mag jy iemand nes jy kry
Jou ego is te veel vir my
Written by: Tamlyn Wessels
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...