album cover
Oogkontak
album cover
Oogkontak was released on July 31, 2026 by Hard Yard Records as a part of the album Oogkontak - Single
July 31, 2026
LabelHard Yard Records
LanguageEnglish
BPM174
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Realiteit wag vir my
Maar ek kyk opsetlik verby dit
Ek weet dis dom maar ek hoop en ek bid
Hand aan hand
Verkeer ons weer
Ons skryf die liedjie soos ons stap
Ek sukkel nog met oogkontak
Waars jy nou ek het jou verloor
Die see en my graad het my vermoor
In die oggend is ek vulnerable
Teen die aand het sy vergeet van hom
I'm hosting a party
But you're the only one invited
I'm going to a funeral
But I'm the only one that's dying
Onverwoord
Ongesiend
Die spoed van lig bly ongetem
Maar by ons verloor tyd sy stem
Wankelbaar
Soos die sekelmaan
Gly ons uit die hemelruim
Ons breek en ons sink en ons verdwyn
Waars jy nou ek het jou verloor
Die see en my graad het my vermoor
I'm hosting a party
But you're the only one invited
I'm going to a funeral
But I'm the only one that's dying
Written by: Francois Smith, Heinrich Buys, Liam Webber Yung, Wilco Hudson Meyer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...