album cover
Doodnormaal
167
Afrikaans
Doodnormaal was released on April 4, 2025 by Afrikalt as a part of the album Doodnormaal - Single
album cover
Release DateApril 4, 2025
LabelAfrikalt
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Credits

PERFORMING ARTISTS
Mieke Fabel
Mieke Fabel
Lead Vocals, Lead Guitar, Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Mieke Fabel
Mieke Fabel
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Jo Ellis
Jo Ellis
Producer

Lyrics

Ek het gisteraand jou crazy ex raakgeloop
Snaaks dat dit nou gebeur
Want jy is al 'n liewe lawwe spook
Agter die spur langs die spaza shop
Het haar kop totaal en al uitgehak
'n lash is af
Uber op pad
Maar haar foon is pap
Sy sug
Vra vir 'n light
Gaan sy my fight?
The jig is up
Sy sê
"Nikotien doen dit nie meer vir my nie
Rook het hom rond gevolg
Ek kon dit nie vermy nie
Ek mediteer
Ek hou nie van baklei nie
Wil nie elke liewe dag my fokken sondes vir hom bely nie
Ugh"
Ek wil nie my sabbat spoil nie
'n mid-month fricken random een
Met my ex se ex nie
Ek dink vir myself:
Sy klink nie so mal nie
Veral met als in ag geneem
Ons stories stem vreemd ooreen
Slippers is nat
Period op pad
My hormone klap my
Ek vra vir 'n pad
Sy sê ek lyk sad
Nee ek moes vêr stap
Ek sê:
"Om alleen te loop
Maak my nie meer bang nie
Niks veel erger wat my nou nog kan vang nie
Ek voel lig nie swaar gevul met angs nie
My word ek is nie mal nie
Ek weet want sy het dit ook gesien"
Ek weet ek is veronderstel om partykeer te fluister
Ek weet ek is veronderstel om te
Shut up en luister
Ek weet ek is veronderstel
Om jou te zap en kwaad te wees
Maar jou ex is net so mal soos ek
En jy sal altyd
Doodnormaal wees
Ohh ohh
Doodnormaal wees
Written by: Mieke Fabel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...