album cover
Nooit Geweet
album cover
Nooit Geweet was released on August 28, 2026 by Next Music as a part of the album Nooit Geweet - Single
August 28, 2026
LabelNext Music
BPM107
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Jy't gesê jy was nog nooit gelukkig nie
En jy het altyd gedink dis hoe dit moet wees
Het nie geweet hoe om gelukkig te wees nie
[PreChorus]
Toe ontmoet jy my
Toe ontmoet jy my
Toe ontmoet jy my
Toe ontmoet jy my
[Chorus]
Toe sê jy
Ek het nie geweet wat liefde was nie
Ek het nie geweet nie
Ek het nie geweet nie
Toe sê jy
Ek het nie geweet hoe liefde lyk nie
Ek het nie geweet nie
Ek het nie geweet nie
Tot ek jou ontmoet het
[Verse 2]
En jy sê ek het alles verander
Jy het gesê ek het jou heeltemal verander
Het gesê jy't nooit gedink jy't liefde verdien nie
Het nie geweet hoe liefde voel nie
[PreChorus]
Toe ontmoet jy my
Toe ontmoet jy my
Toe ontmoet jy my
Toe ontmoet jy my
[Chorus]
Toe sê jy
Ek het nie geweet wat liefde was nie
Ek het nie geweet nie
Ek het nie geweet nie
Toe sê jy
Ek het nie geweet hoe liefde lyk nie
Ek het nie geweet nie
Ek het nie geweet nie
Tot ek jou ontmoet het
[Outro]
Toe sê jy
Ek het nie geweet wat liefde was nie
Ooh
Ek het nie geweet nie
Ek het nie geweet nie
Ooh
Toe sê jy
Ek het nie geweet hoe liefde lyk nie
Ek het nie geweet nie
Written by: Jennifer Zamudio
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...