album cover
HoiJa
album cover
00:00
00:10
00:35
00:40
00:50
01:40
00:00
01:58
Past 7 Days
HoiJa was discovered most frequently at around 10 seconds into the song during the past week

Music Video

Music Video

Lyrics

Fokken dala met die beats wat ek pomp
Skit jou boude vir die Ouma
Barabi Bara Bom
Laat'it sak gooi jou bak lekker plat
As hy spin sal dit vat kap 'n gat in die pad
Subs in my bakkie 'n fin op my dakkie
Platsak man maar 'n boer maak 'n plan
Ek sê manne moenie worry
Ek steel diesel by my Tannie
HoiJa ek's in soos Gin
HooiJa sy Smirnoff spin
HooiJa en almal sing
Barabi Bara Bom
HooiJa hiers tequila in
HooiJa ek dog dis Gin
HooiJa en almal sing
Barabi Bara Bom
Barabi Bara Bom
Barabi Bara Bom
Verstaan mos Afrikaans
Haar spraak is deurmekaar
Almal gaan nou vra wat's
Barabi Bara Bom
Bel die ambulans
Want alles klink soos Frans
Maar my lewe's daar nog kans
Barabi Bara Bom
Gister was ek broke het 'n kans gevat
Verkoop my foon aan 'n tjommie vir 'n honderd rand
Sit alles op die bokke en die hande klap
Fok 43 nul dis net my luck hahaha
Dikste jam op die vetste brood
Dis Bobbefokkenjan wat die beats laat loop
Ek weet jy val maar daar's altyd hoop
Drink 'n shot laat die beat jou stoot
HoiJa ek's in soos Gin
HooiJa sy Smirnoff spin
HooiJa en almal sing
Barabi Bara Bom
HooiJa hiers tequila in
HooiJa ek dog dis Gin
HooiJa en almal sing
Barabi Bara Bom
HooiJa ek sê hooija hooija hooija
Almal hooija hooija hooija
HooiJa ek sê hooija hooija hooija
Almal hooija hooija hooija
Written by: Eaton Frans Beukes, Jan-Meyer Verhoef
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...