album cover

My Vader

38Afrikaans2026
album cover
My Vader was released on September 25, 2026 by Ruth in partnership with Good Morning Sweet Songbird as a part of the album My Vader - Single
ReleasedSeptember 25, 2026
LabelRuth in partnership with Good Morning Sweet Songbird
BPM74
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
My Vader
Is nie kwaad nie
Nie liggeraak nie
Sy hande
Staan nie krom nie
Afsydig, gee nie om nie
[Verse 2]
My Vader
Is nie blind nie
Te vêr om seer te bind nie
Nie afgestomp, onaangeraak nie
Deur die storms wat aanhoudend teen my hart kom slaan nie
[PreChorus]
Sy liefde's eindeloos
En in Sy arms is ek vry
Daar's niks wat my kan raak nie
In Sy trou verheug ek my
[Chorus]
Hy is myne
En ek is Syne
Wie sal my ooit van Sy hart kan skei?
Hy is myne
En ek is Syne, hmm
In Sy arms is ek veilig tuis
Die liefde van my Vader's my huis
[Verse 3]
My Vader is nie laat nie
Beloof nie traag nie
Is Hy altyd daar om my van hulp te wees
Om my las te dra
Sy hand na my toe uitgesteek
[PreChorus]
Sy liefde's eindeloos
En in Sy arms is ek vry
Daar's niks wat my kan raak nie
In Sy trou verheug ek my
[Chorus]
Hy is myne
En ek is Syne
Wie sal my ooit van Sy hart kan skei?
Hy is myne
En ek is Syne, hmm
In Sy arms is ek veilig tuis
Die liefde van my Vader omhels my
[Bridge]
Ons draai, ons dans
Ons lag selfs deur die nag
Sy oë skitter blink en warm
Sy vreugde spoel oor my
Oor my, oor my
Verheug is Hy oor my
Op my, op my
Trots is Hy op my
Hy ken my en ek ken Hom
[Chorus]
Hy is myne
En ek is Syne
Wie sal my ooit van Sy hart kan skei?
Hy is myne
En ek is Syne, hmm
In Sy arms is ek veilig tuis
Die liefde van my Vader's my huis
Written by: Ruth Rozanne Kahts

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...