album cover

Psalm 23

31Christian & Gospel2026
album cover
Psalm 23 was released on October 2, 2026 by Samantha de Jager as a part of the album Psalm 23 - Single
ReleasedOctober 2, 2026
LabelSamantha de Jager
LanguageEnglish
BPM86
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Here U lei my
Ek sal nie vrees
Al gaan ek deur die dale sal U met my wees
Ek loop die pad van geregtigheid
U naam word verheerlik tot in ewigheid
Die Here my Herder
Ek kom niks kort
Ek glo met my hart
En belei met my mond
U gee my vrede
U gee my krag
Ek sal getuig van U grootheid en mag
Ek sal getuig van U grootheid en mag
Here U bring my
Na waters van rus
U maak my van U grootheid deur U liefde bewus
Hier sal ek bly
In die huis van die Here
U goedheid sal my volg al die dae van my lewe
Die Here my Herder
Ek kom niks kort
Ek glo met my hart
En belei met my mond
U gee my vrede
U gee my krag
Ek sal getuig van U grootheid en mag
Ek sal getuig van U grootheid en mag
U berei 'n tafel voor my
Voor die wat teen my staan
In U is daar oorwinning
U krag is wat my dra
U berei 'n tafel voor my
Voor die wat teen my staan
In U is daar oorwinning
U krag is wat my dra
U berei 'n tafel voor my
Voor die wat teen my staan
In U is daar oorwinning
U krag is wat my dra
Die Here my Herder
Ek kom niks kort
Ek glo met my hart
En belei met my mond
U gee my vrede
U gee my krag
Ek sal getuig van U grootheid en mag
Ek sal getuig van U grootheid en mag
Ek sal getuig van U grootheid en mag
Written by: Samantha de Jager

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...