album cover
Soos Tequila
album cover
Soos Tequila was released on September 18, 2026 by Independent as a part of the album Soos Tequila - Single
September 18, 2026
LabelIndependent
BPM67
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
My lief, ek weet ek sit met 'n probleem
Want my woorde sluk ek weg een vir een
Om te praat met jou vereis dat ek moet wys
Dat ek nie so sterk is soos wat ek lyk
[Verse 2]
My hart sit soos 'n knop hier in my keel
Ek verdoof myself sodat ek nie kan deel
[Verse 3]
Nog 'n bietjie meer
Kom verdoof die seer
Ek mis die tye saam met jou
[Chorus]
Jy's op my lippe soos tequila
Maar jy breek my hart soos whiskey
En hoe meer ek jou sien
Hoe meer wil ek jou hê, my lief
Ek weet jy verdien beter
Want wat ek het is nie genoeg nie
Soos 'n glas wat altyd leeg is
Nes die bottel in my tas
Is jy op my lippe soos tequila
[Verse 4]
Jou trane het ten duurste al betaal
As ek myself verloor het was jy altyd daar
In die duisternis soek ek net na jou
Jou arms om my warm vas te hou
[Verse 5]
Is dit een teveel?
Ek mis die tye saam met jou
[Chorus]
Jy's op my lippe soos tequila
Maar jy breek my hart soos whiskey
En hoe meer ek jou sien
Hoe meer wil ek jou hê, my lief
Ek weet jy verdien beter
Want wat ek het is nie genoeg nie
Soos 'n glas wat altyd leeg is
Nes die bottel in my tas
Is jy op my lippe soos tequila
Ooh
Op my lippe soos tequila
Ooh
Op my lippe soos tequila
Ooh
Op my lippe soos tequila
Ooh
Jy's op my lippe soos tequila
[Outro]
Hmm, sê my is dit die laaste een?
Is dit die laaste een?
Written by: Charlize Berg
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...