album cover

Vaskap

4Pop2026
album cover
Vaskap was released on September 15, 2026 by Elzé as a part of the album Vaskap - Single
ReleasedSeptember 15, 2026
LabelElzé
BPM83
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Vers 1
Dis 'n hengelaar se droom langs die stil water stroom
Met die sons opkoms
En die stokke reg in plek.
Reptor Banna en Kiana op die Mieliebom gevlek
Die water kook sommer waar die grootes spat
Mielie Mix en Grondvoer dis ’n Grootvis plan.
As daai geure trek dan draai die karpe om!
As jy karpe wil vang maak jy die volgend plan
Agmed en Jakkalas Maak My Bang
Turbogarlic maak die grootes mal
Plakker en Jessic laat die swingers knal.
Tjop, Tjop dip en die dam raak wakker
Lynne gaan hol en die katrolle die kletter!!
Van sonop tot laatnag hoor jy almal skree:
Koor
“Hou hom! Hou hierdie kant vat hom
Hier op Vaskap!
Rol die katrolle tot die son weer sak!
Vers 2
Loutjie staan en lag met sy koffie in sy hand
Hy sê:
Daai Grootvisplan, gaan die hele dam ruk,
Sy dip was reg die alarm gil...
En wat se Loutjie daar!!!!
(Praat)
“Boemshakalaka!!”
Ek het hom man.
Vers 3
As jy karpe wil vang maak jy die volgend plan
Wiskunde Loodewyk is die Vaskap plan!
Kap Kap en Grasgogga...laat die water kleur gee
Spit-Fire weer laat die groote beur
Level5 en Mielie Mix maak die water mal..
Hier op Vaskap rol katrolle
LL Signature se dippies en al..
Koor
“Hou hom! Hou hierdie kant vat hom
Hier op Vaskap!
Rol die katrolle tot die son weer sak!
Vers 4
Die huis is ver maar die gemoed is vol
Want more oggend gaan die katrolle en kammeras weer rol..
En wat se low nou?...
(Praat)
Boemshakalaka!!!
Hy het hom man
As.. jy karpe wil vang maak jy die volgend plan
Ching-Chong-Cha hou hom daar!!
Delary, Delary staan nou by
Ek is nou net Dazeld verby.
Hier op Vaskap gaan dit mal..
LL Signature se oozies, dippies en floaties en al...
Koor
“Hou hom! Hou
Hierdie kant vat hom
Hier op Vaskap!
Rol die katrolle tot die son weer sak!
Vaskap!”
Written by: Elzé, Loutjie Louwies

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...