album cover

SKAG

161Hip-Hop/Rap2026
album cover
SKAG was released on November 6, 2026 by Medical Rekordz as a part of the album SKAG - Single
ReleasedNovember 6, 2026
LabelMedical Rekordz
BPM61
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Ouens innie skag in
Kinners innie skag in
Alles wat jy need opruw ons het hom innie skag in
Ons het lyne innie skag in
Medisyne innie skag in
Alles wat jy need ons is gebaat innie skag in
Ouens innie skag in
Kinners innie skag in
Alles wat jy need opruw ons het hom innie skag in
Ons het lyne innie skag in
Medisyne innie skag in
Alles wat jy need ons is gebaat innie skag in
Gesuip vannie blacks vokol whiteys
Geroek vannie hash, haais chinese
Jou kin was my kin sy was lankal al deur gewerk voor ek gebaita met daai bitch
Jy moet check hoe jy step soos jy blinnemol speel moeni checki jou naai jys n laaitie
Ek voel al soos Birdman mybru put respek on my name it dra krag Soos n Type-C
Jy is te sensitief
Spidey senses tingling, mybru i think i sense n tief
Hou vir jou sterk ma jy kannie jou business oplig nie my brudda jy flex verniet
Ek is innie burbs
Ek is innie skiem
Your worst nightmare, ek is in jou kin se dreams
I dont fight fair, fok julle laaitie’tjies
Heavyweight on the mic I’m Tyson bitch
Im the dokotela, got n vrag dockets
Het n poes klap met jou naam oppit
Eksi main plug sit n spark op it
If I say jump hulles klaar oppit
Forja jy, uyangthola bra
Forja my, uzokhoya bra
Step in the plek with n kant get trapp and a kant get plak like hoya bra
Ouens innie skag in
Kinners innie skag in
Alles wat jy need opruw ons het hom innie skag in
Ons het lyne innie skag in
Medisyne innie skag in
Alles wat jy need ons is gebaat innie skag in
Ouens innie skag in
Kinners innie skag in
Alles wat jy need opruw ons het hom innie skag in
Ons het lyne innie skag in
Medisyne innie skag in
Alles wat jy need ons is gebaat innie skag in
Al innie skag in
Almal het G’s innie karre
Ons issan twee in sy mag in
Ons spin in ’n Mazda
Stick uit sy kop uit die afdakkie ovens is daar in Valhalla
Ons gat hom vedala
Alles gebeur op ’n Sarag
Die opens is om hom hy hardloep
Hy spin ‘an te vinnig
Vang ons hom hou ons hom hande
Mybru en dan vang hy ons hande
Is harder as hammers
Daai’s soos ons kom val it
Soe spin ons op dakke net swart balaclavas
Ekke was arm toe spin ek met almali manne in venne dan spin ons op almal
Ons geen nee n fok nie
Ons lat tulle jump net soon Bunnies
Ek DM dan phone ek vir Khali
Is Alma die Mudders hy weet eens wanne
Ons vang hulle drop hulle almal soos karre
Alles is hard, alles moer harder as hammers dan drop ek my tape innie Summer
Ouens innie skag in
Sy gun is in sy mag in
My oe is permitted vlat is eirra dab of daai’s van muffins
Ons is honne innie skag in…
Ouens innie skag in
Kinners innie skag in
Alles wat jy need opruw ons het hom innie skag in
Ons het lyne innie skag in
Medisyne innie skag in
Alles wat jy need ons is gebaat innie skag in
Ouens innie skag in
Kinners innie skag in
Alles wat jy need opruw ons het hom innie skag in
Ons het lyne innie skag in
Medisyne innie skag in
Alles wat jy need ons is gebaat innie skag in
Written by: Brandon Herschell Titus, Yazeed Salie

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...