album cover

Diepte van Genade

Christian & Gospel2026
album cover
Diepte van Genade was released on November 10, 2026 by Strummer-53 Music as a part of the album Simfoniese Adventlofliedere Vol. 4.
ReleasedNovember 10, 2026
LabelStrummer-53 Music
LanguageEnglish
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Diepte van genade, Heer
Red U my uit liefde weer
Kan my God nogeens vergeef
Mag die grootste sondaar leef
Lank het ek my Heer bestry
Tergend Sy gebod vermy
Vir Sy roepstem was ek doof
In my dwase ongeloof
O, hoe diep is my berou
Wanneer ek die kruis aanskou
In die droefheid van my siel
Kom ek wenend voor U kniel
Daar staan Jesus nou voor my
Met Sy hande uitgesprei
God is liefde, waarom tog
Jesus ween en min my nog
Written by: Charles Wesley, William B. Bradbury

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...